Lee Van Cleef

Lee Van Cleef
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Clarence LeRoy Van Cleef Jr.
Geboorte (1925-01-09)9 Januarie 1925
Sterfte 16 Desember 1989 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1952–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Van Cleef (9 Januarie 1925 – 16 Desember 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Shot Liberty Valance (1962), For a Few Dollars More (1965), The Good, the Bad and the Ugly (1966), en Escape from New York (1981).


Developed by StudentB